| We encourage visitors to give us feedback on this web-site. This is your opportunity to request changes which can make it more user friendly. To ease this task, we ask you to please visit the anonymous "Polls" section on the right side of the screen. This is available to registered users. |
| Midstream College |
|
|
| Written by Francois Kotze | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Friday, 20 February 2009 05:55 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Ons doel is tweeledig: Om aan die een kant die skool se krieket te verbeter ( prestasie gedrewe ) MAAR ook om aan die ander kant, elke speler wat graag aan krieket wil deelneem, die geleentheid te gee om dit te kan doen (ontwikkeling).
Afrigtingstruktuur:
Groepe:
Bevcric: Gr 0 – Gr 2, oefen in groepe van maksimum 6 spelers per afrigter, een keer per week vir 1 uur. Koste = R100 p/m.
0/9 – 0/13: oefen in groepe van maksimum 4 spelers per afrigter, een keer per week vir 1 uur. Koste = R150 p/m.
Kleingroepe:
Bevcric – 0/13, oefen in groepe van maksimum 2 spelers per afrigter, een keer per week vir 1 uur. Koste = R316 p/m
Individueel: Speler doen een sessie van 1 uur lank per week. ‘n Sessie kan bestaan uit helfte kolfwerk en helfte boulwerk / paaltjie wagter werk. Koste = R520 p/m
Ons sal slegs die groepe teen voorgestelde tarief kan doen indien ons die getalle en ondersteuning van die spelers kan kry.
Bogenoemde koste is kwartaal koste wat in maandelikse betalings verdeel is.
Wedstryde: Ons beoog ook om wedstryde tydens die 2e, 4e en 1ste kwartale te speel teen ander skole, klubs en akademies.
Afrigters: Al ons afrigters is KSA ( Krieket Suid-Afrika ) gekwalifiseerd en die meeste het jare se ondervinding.
Dae en tye:
Vir bespreking van sessies asook navrae kontak Hannes @ 0786978103 of stuur ‘n epos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .
Facilities
![]() ![]()
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Last Updated on Tuesday, 09 April 2013 12:50 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() | Today | 35 |
![]() | Yesterday | 71 |
![]() | This week | 334 |
![]() | This month | 1718 |
![]() | Visitors | 57512 |